Modulekode | GGY 166 |
Kwalifikasie | Voorgraads |
Fakulteit | Fakulteit Natuur- en Landbouwetenskappe |
Module-inhoud | Die studie van Suider-Afrikaanse landskappe en die plasing daarvan in ‘n teoretiese en globale konteks. Die geomorfologiese evolusie van suider-Afrika. Inleiding tot konsepte in Geomorfologie en die verwantskappe met ander fisiese wetenskappe (bv. meteorologie, klimatologie, geologie, hidrologie en biologie). Die prosesse en kontroles betrokke in landvorme en landvorm-evolusie. Praktiese oefeninge dek die basiese tegnieke in Geomorfologiese analise en aktuele kwessies in Geomorfologie. |
Modulekrediete | 8.00 |
Programme |
BA Geesteswetenskappe
BA Sport- en Vryestydstudies Sport- en Rekreasiebestuur BA Sport- en Vryetydstudies Sport en Vryetyd in die Samelewing BA Sport- en Vryetydstudies Sportafrigtingswetenskap BA Tale BA Verlengde program BPolSci Internasionale Studies BSocSci Erfenis- en Kultuurtoerisme BSc Inligting- en Kennisstelsels BSc Chemie BSc Geografie BSc Geoinformatika BSc Meteorologie BSc Omgewingswetenskappe BSc Verlengde program - Fisiese Wetenskappe BEd Intermediêrefase-onderwys BEd Seniorfase en Verdere Onderwys en Opleiding-onderwys |
Diensmodules | Fakulteit Ingenieurswese, Bou-omgewing en Inligtingtegnologie Fakulteit Opvoedkunde Fakulteit Geesteswetenskappe Fakulteit Gesondheidswetenskappe |
Voorvereistes | Geen voorvereistes. |
Kontaktyd | 4 lesings per week |
Onderrigtaal | Module word in Engels aangebied |
Akademiese organisasie | Geografie, Geoinf en Meteor |
Aanbiedingstydperk | Kwartaal 3 |
Copyright © University of Pretoria 2024. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App